TELLER EN NOEMER 1
A2, NON-TEAR PVC
’n Duidelike en kleurvolle opvoedkundige plakkaat wat leerders help om die basiese beginsels van breuke te verstaan deur die teller en noemer maklik te identifiseer. Perfek vir Afrikaans klaskamers, leerentrums en tuisstudie. Gedruk in volle kleur op duursame non-tear PVC wat lank hou, maklik skoonmaak en bestand is teen slytasie — ideaal vir daaglikse gebruik.
- A2-grootte
- Non-tear PVC
- Volkleurdruk
- Vee-skoon oppervlak
- Eenvoudige en duidelike uitleg vir breuke
- Perfek vir klasonderrig en vaslegging
Order Yours Today :
WhatsApp - 082 480 5616
Website - www.flashandlearn.co.za
#TellerEnNoemer #Breuke #WiskundePlakkaat #OnderwysHulpmiddels #KlaskamerHulp #FlashAndLearn #WiskundeOndersteuning