MEERVOUDE KLINKERS 1
400x580mm, NIE-SKEUR PVC
‘Meervoude Klinkers 1’ is ’n Afrikaanse opvoedkundige taalplakkaat wat leerders help om die reëls vir meervoude wat met klinkerverandering gevorm word, te verstaan. Perfek vir klaskamergebruik of tuisleer om spelling en taalvaardigheid te verbeter.
- 400x580mm opvoedkundige taalplakkaat
- Volkleur gedruk met duidelike voorbeelde en verduidelikings
- Duursame nie-skeur PVC materiaal
- Afvee-baar en langdurig bruikbaar
- Ideaal vir die aanleer van meervoude en klinkerpatrone in Afrikaans
BESTELL YOUNE VANDAG
WhatsApp - 082 480 5616
Webwerf - www.flashandlearn.co.za
#Meervoude #Klinkers #AfrikaansLeer #TaalPlakkaat #FlashAndLearn #OnderwyserHulpbronne #OpvoedkundigePlakkaat #LeerIsPret #AfrikaanseOpvoeding #Spelling #NieSkeurPVC #KlaskamerVersiering